Gereformeerde kerk Derdepoort

Gereformeerde Kerk
Derdepoort
Sluit in  East Lynne
Eklesia
Jan Niemandpark
Kilnerpark-Noord
Lindopark
Waverley-Oos
Ebenhaeser
Klassis  Oostelike Pretoria
Huidige predikant(e)  Christiaan Swanepoel
Belydende lidmate  163
Dooplidmate  48
Adres Swaanstraat 117
East Lynne
Pretoria
Geskiedenis
Stigtingsdatum  26 November 1955
Afgestig van  Innesdal
Eerste predikant  L.H. Stavast (1960–1963)
Die Gereformeerde kerk Derdepoort. Omdat dit in Swaanstraat staan, het Johan de Ridder dit in die vorm van 'n swaan ontwerp.
Ds. L.H. Stavast en sy gesin. Hy was van 1960 tot 1963 die gemeente se eerste leraar. Dié foto is geneem toe hy leraar was van die Gereformeerde kerk Kaapstad, 1963–1969.
Ds. Jan en Nerina Venter, die pastoriepaar van 1988 tot 2001. Daarna het hulle tot ds. Venter sy emeritaat in 2017 aanvaar het in Venterstad gearbei.
Ds. J.H. Coetzee, leraar van 1963 tot 1971.

Die Gereformeerde kerk Derdepoort is ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in Pretoria wat voorstede soos East Lynne, Jan Niemandpark en Waverley-Oos insluit.


Developed by StudentB